RSG Praat Saam: Woordfees 2017

In Geval jy die RSG ‘Praat Saam’ radio program met Lynette Francis misgeloop het, hier is die podcast.

In Die Burger se ‘Van Alle Kante’ rubriek skryf Martie Retief Meiring:

“Aangrypend is die kwessie van bruin wees. Sylvia Vollenhoven, gerekende akitivis, verklaar haarself nou ‘n Khoi-San. DiĆ© vurige, welsprekende vrou herinner ons dat die Khoi-San die eerste mense was wat teen die koloniste opgetree het…”

Fees van vrae, antwoorde en nog meer vrae | Netwerk24

die Burger Woordfees 2017