In Geval jy die RSG ‘Praat Saam’ radio program met Lynette Francis misgeloop het, hier is die podcast.

In Die Burger se ‘Van Alle Kante’ rubriek skryf Martie Retief Meiring:

“Aangrypend is die kwessie van bruin wees. Sylvia Vollenhoven, gerekende akitivis, verklaar haarself nou ‘n Khoi-San. Dié vurige, welsprekende vrou herinner ons dat die Khoi-San die eerste mense was wat teen die koloniste opgetree het…”

Fees van vrae, antwoorde en nog meer vrae | Netwerk24

die Burger Woordfees 2017

 

Leave a comment